Pannekoek
Ingredients
- 2 k meel
- 1.5 k melk
- 1.5 k water
- 0.5 t sout
- 1 t bakpoeier
- 2 eiers
- 2 tb kookolie
Method
- Sif die meel, bakpoeier en sout saam.
- Meng die melk, water, eiers en kookolie saam.
- Meng die droe bestandele gelydelik by die nat mengsel in.
- Laat dit rus in die yskas voordat jy die baslag begin bak.
- Verhit jou pan spuit met Spray&Cook of smeer dit met kookolie.
- Skep van die mengsel in die pan en bak tot lig bruin aan die eenkant en draai dit om.
- Bedien met kaneelsuiker & suurlemoensap