Recipe

Pannekoek

Ingredients

  • 2 k meel
  • 1.5 k melk
  • 1.5 k water
  • 0.5 t sout
  • 1 t bakpoeier
  • 2 eiers
  • 2 tb kookolie

Method

  1. Sif die meel, bakpoeier en sout saam.
  2. Meng die melk, water, eiers en kookolie saam.
  3. Meng die droe bestandele gelydelik by die nat mengsel in.
  4. Laat dit rus in die yskas voordat jy die baslag begin bak.
  5. Verhit jou pan spuit met Spray&Cook of smeer dit met kookolie.
  6. Skep van die mengsel in die pan en bak tot lig bruin aan die eenkant en draai dit om.
  7. Bedien met kaneelsuiker & suurlemoensap